Jungu Josh: A Magical Podcast!

Wat is jou totemdier, ou maat?

Constant van Graan Season 1 Episode 2

Use Left/Right to seek, Home/End to jump to start or end. Hold shift to jump forward or backward.

0:00 | 9:47

Is jy 'n sosiale sebra? Of 'n vorstelike leeu? Miskien 'n onverskrokke krokodil? Kom luister saam na die nuutste podsending oor Jungu Josh, die avontuurreeks, en vind uit wat is jou gunstelingkarakter (en jou eie!) totemdier. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van Jungu Josh, jou op 'n bondige, magiese reis deur Kalimbula.