Jungu Josh: A Magical Podcast!
This is the official Jungu Josh podcast - short episodes about the world, characters, myths and music of Constant van Graan's popular adventure/fantasy series.
Episodes
11 episodes
Meet the wise one
Ngandu the Wise is one of the central figures in the Jungu Josh series. He embodies the archetype of the mentor: rooted in tradition, carrying deep knowledge of Kalimbula’s mysteries and acting as a bridge between the ordinary...
•
Season 2
•
Episode 4
•
12:22
Women and children first!
Constant takes us back to three personal stories which led to Jungu Josh:1. A friend and a wedding2. Women and children first!3. Dinner with the BarringtonsJourney back to his past to get a flavour of how it all bega...
•
Season 2
•
Episode 3
•
16:04
The Silent Warrior
She does not speak - her bruised hands do the talking. Meet one of Kalimbula's most intriguing characters - the Warrior of Abumondja. Constant van Graan, creator of the Jungu Josh series, gives us a glimpse of her dark past, as well...
•
Season 2
•
Episode 2
•
12:47
Jungu what?
Welcome to the Jungu Josh podcast, where you'll learn more about the amazing adventures of Josh McGreer in the magical African valley of Kalimbula. In this first episode of the 2nd season, Constant van Graan, the creator of the series, tells us...
•
Season 2
•
Episode 1
•
12:04
Ontmoet die skobbejakke!
Constant gesels in hierdie episode met die booswigte van Kalimbula - Professor Christopher Waughbridge en Verona Barrington. Hulle is ... uniek ... Lekker luister!
•
Season 1
•
Episode 7
•
9:36
Die nagapies hou jou dop...
Daar is iets vreemds aan Kebospark - dis nie die eienaardige inwoners nie, ook nie die geheimsinnige, stom oom wat in die hoek van die park woon nie. Dis die nagapies wat Kruhan bekruip én die stem wat hy by die strandmeer se riete hoor...<...
•
Season 1
•
Episode 6
•
11:09
Hoe proe rysmierboepense?
In hierdie episode gesels Constant met 'n paar Jungu Josh-aanhangers, en eet hy en twee gaste eienaardige (en soms grillerige) kos uit Kalimbula. Kom kuier saam!
•
Season 1
•
Episode 5
•
15:44
Pas op! Hier kom die Minokkos...
In hierdie episode besoek ons die Gombi-moerasse waar die monstermannetjies - die Minokkos - woon. Met hul kort lywe, skrikwekkende maskers, en aardige voorliefde vir mensvleis, boesem hulle vrees in by selfs die sterkste manne. Oudergewoonte n...
•
Season 1
•
Episode 4
•
9:30
Word 'n Magani-foendi!
In hierdie episode hoor jy oor die Magani-taal: waar dit vandaan kom, hoe dit klink en hoe jy dit vlot kan leer praat! Sluit aan by Constant van Graan, skepper van Jungu Josh (en Magani), om te hoor oor die Magani-woordeboek, frases, en sy guns...
•
Season 1
•
Episode 3
•
10:03
Wat is jou totemdier, ou maat?
Is jy 'n sosiale sebra? Of 'n vorstelike leeu? Miskien 'n onverskrokke krokodil? Kom luister saam na die nuutste podsending oor Jungu Josh, die avontuurreeks, en vind uit wat is jou gunstelingkarakter (en jou eie!) totemdier. Oudergewoonte neem...
•
Season 1
•
Episode 2
•
9:47